Ongeveer 30000 ha weiding is vernietig toe wegholveldbrande die afgelope naweek in die Brandfort-distrik in die Vrystaat gewoed het. Vier groot veldbrande het Vrydag 22 Augustus 2023 in die Dealesville-, Soutpan- en Brandfort-distrik uitgebreek en skade aan infrastruktuur, eiendom en weiding aangerig. Talle veevrektes het voorgekom en verskeie diere moesLees Verder / Continue Reading