Die uitleg van tuine is gewoonlik ‘n redelike groot taak, wat baie tyd en energie in beslag neem. Maar voordat jy ‘n professionele persoon aanstel, is hier ‘n paar wenke wat tyd en geld kan bespaar. 1. Spandeer tyd om te dink oor presies hoe jy die finale ontwerp wilLees Verder / Continue Reading

Met die lewenskostes wat heeltyd styg, kan dit moontlik wees om geld te spaar en terselfdertyd jou gesin se gesondheid te verbeter deur groente in jou agterplaas te kweek. Dit is ‘n goeie idee om jou gunsteling groente te kies om te groei en beddings te beplan vir vroeë, middelLees Verder / Continue Reading

Organiese tuine is ‘n manier om groente en vrugte te kweek vir die verbruik van goed wat net in die natuur voorkom. Hoekom sal ‘n mens wil smul aan organiese voedsel 1. Mens kan maklik kompos maak van tuin- en kombuisafval. Alhoewel dit ‘n bietjie meer tydrowend is as omLees Verder / Continue Reading

Kruie bestaan al van ouds af en het verskillende doeleindes gedien. Hulle is gebruik vir die behandeling van siektes en geur ook kos; daar is selfs geglo dat hulle magiese kragte het. Wil jy jou eie kruietuin hê? Hier is ‘n paar idees oor hoe om ‘n kruietuin te vestig.Lees Verder / Continue Reading

Verskillende soorte tuine benodig verskillende soorte tuingereedskap. Hardewarewinkels maak meestal voorsiening vir ’n wye reeks gereedskap, maar daar is winkels wat spesialiseer in die duurder soorte tuingereedskap van goeie gehalte. Waar jy ook al besluit om inkopies te doen, hier is ‘n paar wenke om jou te adviseer. Het jyLees Verder / Continue Reading