Moenie jou plaas verkoop nie, praat eers met ons!
BLOG BERIGTE / POSTS
Verwoestende Veldbrande in Brandfort
Ongeveer 30000 ha weiding is vernietig toe wegholveldbrande die afgelope naweek in die Brandfort-distrik in die Vrystaat gewoed het. Vier groot veldbrande het Vrydag 22 Augustus 2023 in die Dealesville-, Soutpan- en Brandfort-distrik uitgebreek en skade aan infrastruktuur, eiendom en weiding aangerig. Talle veevrektes het voorgekom en verskeie diere moes
Drie wenke vir die uitleg van tuine
Die uitleg van tuine is gewoonlik ‘n redelike groot taak, wat baie tyd en energie in beslag neem. Maar voordat jy ‘n professionele persoon aanstel, is hier ‘n paar wenke wat tyd en geld kan bespaar. 1. Spandeer tyd om te dink oor presies hoe jy die finale ontwerp wil
Groentetuin wenke
Met die lewenskostes wat heeltyd styg, kan dit moontlik wees om geld te spaar en terselfdertyd jou gesin se gesondheid te verbeter deur groente in jou agterplaas te kweek. Dit is ‘n goeie idee om jou gunsteling groente te kies om te groei en beddings te beplan vir vroeë, middel