Plaas (36ha) Bees, Skaap, Bok – Warmbad

R3,600,000
Te Koop

0001

Property ID

Description

Leefstyl-plaas naby Bela Bela (Warmbad) – 36 ha

Die plaas is goed geleë en sowat 8km vanaf Bela Bela naby die Klein Kariba Oord. Dit is ‘n plat area met ‘n berg. Die een kant het wildheinings en is ideaal vir intensiewe bok-, skaap-, bees- of Wildboerdery. Ongeveer 2ha is ‘n nuwe saailand.

FASILITEITE

  • Drie Plaashuise
  • Afdak
  • Bokkraal
  • Stoorkamers
  • Visdamme
  • Goed ontwikkel

KRAG & WATER

4 Sterk boorgate (3 Toegerus)
Eskom elektrisiteit

Geen BTW.
Opsie om die BK-lidmaatskap te koop.

Address

Address: Warmbad, Limpopo
  • Country: South Africa
  • Province / State: Limpopo
  • City / Town: Warmbad
Open on Google Maps
  • Property ID 0001
  • Price R3,600,000
  • Property Type
  • Property status
  • Land area 36 ha
  • Label
  • Farm Type Bees, Skaap, Bok