Verskillende soorte tuine benodig verskillende soorte tuingereedskap. Hardewarewinkels maak meestal voorsiening vir ’n wye reeks gereedskap, maar daar is winkels wat spesialiseer in die duurder soorte tuingereedskap van goeie gehalte. Waar jy ook al besluit om inkopies te doen, hier is ‘n paar wenke om jou te adviseer. Het jyLees Verder / Continue Reading

Baie keer koop ons plante op impuls, dan vind ons dat daar nêrens plek in die tuin is waar hulle regtig pas nie. Voordat jy plante koop, ondersoek jou tuin noukeurig om te sien hoeveel son en skadu dit kry, of die grond goed gedreineer, klipperig, kleierig of moerasagtig is,Lees Verder / Continue Reading